Paris Jackson

Paris Jackson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Paris-Michael Katherine Jackson
Geboorte 3 April 1998 (1998-04-03)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paris Jackson (gebore 3 April 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gringo (2018) en The Space Between, en in die televisiereeks Star (2016).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search